Wenke van ‘n verbruikersprokureur as jy ‘n tweedehandse voertuig koop

Wat is die slegste wat kan gebeur? Die tipe fiasko met ‘n tweedehandse motor wat dikwels op ‘n verbruikersprokureur se lessenaar beland, is soos volg: jy koop jou droomkar tweedehands by ’n h...