Trudie gee raad oor watter motorfinansierder jy moet kies

Wat gebeur as jy ‘n motor op finansiering koop en dit blyk later defektief te wees? Klik op die skakel hieronder en luister na die onderhoud met Trudie Broekmann vir waardevolle inligting oor jou regte as verbruiker