Reuse-stryd wink voor SA tribunaal oor ‘onregverdige stroming-fooie waarvoor verbruikers opdok’

‘n Reuse-stryd wink voor die nasionale verbruikerstribunaal tusen die selfoon-netwerk Cell C en die 42-jarige Kaapse vryskut-skrywer Julie Williams oor wat sy beskryf as onredelike en onbillike internasionale stromingfooie van R11265,32 wat aan haar opgedwing is deur die selfoon-netwerk vir net enkele ure se verbruik in Frankryk in Mei 2022. Dis ondanks die feit […]